Insurance Manager
Toepaslike naskoolse kwalifikasie met ± 5 jaar bestuurservaring in Korttermyn versekering (Verkieslik Landbou omgewing ervaring sal voordelig wees) Kennis van FAIS wetgewing, FAIS akkreditasie (NQF5, RE1 & RE5) Geldige rybewys. juanita@dprecruitment.co.za