Administrateur (Middelburg)
Ons klint ‘n gevestigde landbouhouermaatskappy is op soek na ‘n administrateur in Middelburg.
Neem Kennis
As u nie aan die spesifikasie met die minimum vereistes voldoen nie, sal u aansoek nie vir hierdie pos aanvaar word nie. Kortlyskandidate kan vereis word om ‘n assessering of toets af te lê om u kennis van hierdie posisie te demonstreer.
Vereistes:
- Graad 12/matriek
- Sertifikaat in Kantooradministrasie is ‘n bykomende voordeel
- Twee jaar ondervinding in ‘n soortgelyke posisie
- Uitstekende geskrewe en verbale kommunikasievaardighede
- Rekenaar geletterd
- Volledig tweetalig
Aansoekers moet in Middelburg of omliggende gebied woon.
Slegs Suid-Afrikaanse burgers wat behoorlik gekwalifiseerd is, woon in die toepaslike gebied en voldoen aan die vereistes van die pos wat kwalifiseer om aansoek te doen vir hierdie vakature.
Let asseblief daarop dat indien u nie binne 14 dae gekontak is nie, beskou u aansoek onsuksesvol
Besoek ons webwerf om al ons huidige vakatures te sien: www.mprtc.co.za
Posted on 25 Feb 12:42
MPRTC Recruitment
The most essential and important resource any company can possess will undoubtedly be the talent that they employ. This is where MPRTC is crucial, in that we specialise in the most diverse and complex resource; we supply people, the right people, for your company.
Get job alerts for Administrator jobs
- Financial Administrator, White River, MPRTC Recruitment
- Sales Administrator, Nelspruit, MPRTC Recruitment
- Procurement/Financial Administrator, Witbank, MPRTC Recruitment
- Accountant, Nelspruit, MPRTC Recruitment
- Accountant, Nelspruit, MPRTC Recruitment