Geregistreerde Verpleegkundige
Ons Tuiste, tehuis vir Bejaardes beskik oor vakature vir Registreerde Verpleegkundige om die medikasie te hanteer vir die hele tehuis se inwoners. Moet geregstreer wees by SANC. Pos onmiddelik beskikbaar.
Stuur CV na: onstuiste.admin@engo.co.za
Faks: 0514077824