Staff Verpleegkundige
Ons Tuiste, Sentrum vir Bejaardes het die volgende pos onmiddelik beskikbaar in Bloemfontein.
Staff Verpleegkundige.
Moet geregistreer wees by SANC. Taal van die werkgewer is Afrikaans.
Stuur asb CV na Elrie by
onstuiste.admin@engo.co.za
Of Faks: 051 407 7824